Bergrivier Municipality has just released its latest Bergrivier Bulletin. You will receive the following news in this edition: Dwarskerbos R200 000 tennis court upgrades completed; Bergrivier Municipality pays tribute to the late Pauraine Claassen; Indigent subsidies; Bergrivier Municipality pays tribute to late Councillor Johan Botha; R2.2 million footpath and ablution facilities in Porterville nearly complete; Mosaic Project to portray rich history of Porterville; COVID-19 Awareness: 5 Golden Rules; urom the pen of the Executive Mayor.
\
Bergrivier Munisipaliteit het onlangs die jongste uitgawe van die Bergrivier Bulletin uitgereik. U sal die volgende nuus in hierdie uitgawe kan lees: Dwarskersbos R200 000 tennisbaan opgraderings voltooi; Bergrivier Munisipaliteit hou huldeblyk vir wyle Pauraine Claassen; Deernis-subsidies; Bergrivier Munisipaliteit hou huldeblyk vir wyle Raadslid Johan Botha; R2.2 miljoen voetpad en ablusiegeriewe in Porterville amper voltooi; Mosaïek projek om die ryk geskiedenis van Porterville uit te beeld; COVID-19 Bewusmakingsveldtog: 5 Goue Reëls; uit die pen van die Uitvoerende Burgemeester.