Thu
Thu
Thu
Thu

Piketberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Porterville

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Redelinghuys

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Eendekuil

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Aurora

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Dwarskersbos

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Velddrif

Thursday°C

Important numbers

Fire Department & Disaster Management: Porterville076 695 7454
Fire Department & Disaster Management: Velddrif;Dwarskersbos;Redelinghuys076 694 8683
Fire: PB;WW;GVW;Aurora;Eendekuil079 349 8619
Traffic Department- Piketberg/Velddrif/Porterville083 272 4126/083 272 4129/072 657 1801
Ambulance services10177 / 022 433 8700
Electric services-Piketberg/Velddrif/Porterville083 655 4846/083 272 4117/083 272 3294
Roads and Storm Water: Velddrif/Porterville083 272 4136/083 800 1763
Roads and Storm Water-Piketberg/Redelinghuys083 272 3850/083 272 4130
Hide -

Weather

Piketberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Porterville
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Redelinghuys
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Eendekuil
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Aurora
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Dwarskersbos
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Velddrif
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Fire Department & Disaster Management: Porterville 076 695 7454
Fire Department & Disaster Management: Velddrif;Dwarskersbos;Redelinghuys 076 694 8683
Fire: PB;WW;GVW;Aurora;Eendekuil 079 349 8619
Traffic Department- Piketberg/Velddrif/Porterville 083 272 4126/083 272 4129/072 657 1801
Ambulance services 10177 / 022 433 8700
Electric services-Piketberg/Velddrif/Porterville 083 655 4846/083 272 4117/083 272 3294
Roads and Storm Water: Velddrif/Porterville 083 272 4136/083 800 1763
Roads and Storm Water-Piketberg/Redelinghuys 083 272 3850/083 272 4130

Virtual Public Participation - April 2020

Selfs in hierdie uiterste omstandighede van ‘n Nasionale Lockdown wil Bergrivier Munisipaliteit nog steeds vir u die geleentheid gee en aanmoedig om deel te neem aan ons virtuele publieke deelname periode. Die Raad het op 26 Maart 2020 twee belangrike dokumente in konsep goedgekeur en is dit nou oop vir u insette. Hierdie dokumente is ons vyf jaar IDP met voorgestelde wysigings en ook ons volgende drie jaar se begroting en tariewe. Beide dokumente is beskikbaar op ons webwerf, facebook blad, via whatsapp gestuur aan al die wyksgroepe en per e-pos gestuur aan elke e-pos adres wat ons op ons databasisse het. Indien u dit nog nie ontvang het nie, stuur asb ‘n e-pos aan sb@bergmun.org.za of cfo@bergmun.org.za. U skriftelike insette moet ons bereik voor 30 April 2020 om 16:30. Indien u hierna luister en nie kan lees of skryf nie, is u welkom om u plaaslike Munisipale Kantoor te besoek nadat die Lockdown opgehef is en sal u gehelp word om u inset op skrif te sit.

Baie dankie vir u gewaardeerde insette. Elke skriftelike inset sal deur die Raad oorweeg word voordat die IDP en Begroting finaal oorweeg word einde Mei 2020. Saam is ons beter.

Ons doen weer ‘n beroep op almal om die regulasies te gehoorsaam. Bly asb tuis en was u hande gereeld met warm water en seep. Hou asb ‘n veilige afstand van enige ander person en hou Bergrivier veilig. Dankie vir almal se heelhartige samewerking.