News
15 October 2021
Kennisgewing met redes vir die verhoging van tariewe Oktober 2021
Bergrivier Municipality increased its electricity tariffs by 14,59% on 01 July 2021. Residents are very unhappy about this as it rips deep into everyones pocket. The question is: How and why does this happen? Municipalities are obliged to charge tarrifs, which are approved by the National Energy Regulator of South Africa, to electricity consumers. The National Energy Regulator of South Africa (NERSA) decided on 07 March 2019 that electricity tariffs to end users may increase by 5,2% in the 2021/22 financial year.
\
Bergrivier Munisipaliteit het op 1 Julie 2021 ons elektrisiteitstariewe verhoog met 14,59%.
Inwoners is baie ongelukkig hieroor, aangesien dit almal diep in hulle sakke ruk. Die vraag is: Hoe en hoekom gebeur dit?
Munisipaliteite word verplig om tariewe, wat goedgekeur word deur die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika, te hef aan elektrisiteitsverbruikers.
Die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) het op 7 Maart 2019 besluit dat Elektrisiteitstariewe aan eindverbruikers mag verhoog met 5,2% in die 2021/22 boekjaar.
Please click >> here << for more information.
Last published 25 October 2021