News
08 July 2020
Municipal Libraries allowed to open
Bergrivier Munisipaliteit kan bevestig dat alle biblioteke word nou toegelaat om oop te maak vir die publiek volgens die Staatskoerant Kennisgewing No.751. Die munisipaliteit is tans besig om al die nodige COVID-19 protokolle in plek te stel om die gesondheid en veiligheid van alle personeel en kliënte te verseker.
Daarom sal ons die publiek in kennis stel sodra ons ten volle in werking is.
Ons bedank u vir u geduld en begrip gedurende hierdie periode.
Ons sien uit daarna om u te dien!
Uitgereik deur: Kommunikasie Eenheid
Bergrivier Munisipaliteit
/
Bergrivier Municipality can confirm that all libraries have now been permitted to open for the public as per the Government Gazette Notice No.751. The Municipality is currently busy
putting all the necessary COVID-19 protocols in place to ensure the health and safety of all staff and clients.
Therefore, we will notify the public as soon as we are fully operational.
We thank you for your patience and understanding during this period.
We are looking forward to serving you!
Issued by: Communication Unit
Bergrivier Municipality
SUPPLY AND DELIVERY OF HIGH VOLUME SCANNERS IN PIKETBERG AND VELDDRIF
Ref No | QUOTATION 8/2/26-2020 MN93-2020 |
---|---|
Closed | 15/07/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
R100 000 awards June 2020
Ref No | |
---|---|
Closed | 31/07/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
Tenders June 2020
Ref No | |
---|---|
Closed | 31/07/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
News
03 July 2020
Municipal Notice
Munisipale Kennisgewing:
Bergrivier Munisipaliteit nooi graag alle huishoudings wat as hulpbehoewende huishoudings wil registreer en vir gratis basiese dienste in aanmerking wil kom, om die onderstaande beamptes te kontak in die verskeie dorpe vanaf Maandae tot Vrydae:
•Piketberg word daagliks van 09:00 - 13:00 deur Mabel Fortuin bedien.
•Porterville word daagliks van 09:00 - 13:00 deur Estralita Schreuder bedien.
•Velddrif word daagliks van 09:00 - 13:00 deur Alecia Carstens bedien.
Die Munisipale kantore in Aurora, Eendekuil en Redelinghuys se kassiere voltooi alle aansoeke self en stuur dit dan na die hoofkantoor in Piketberg vir verdere prosessering.
Waar daar persone is wat by hul huise gehelp moet word (huisbesoek), word dit op hierdie manier gekommunikeer en hanteer.
Enige klagtes van kliënte wat nie gehelp word nie moet na Vincent Esau (Rekenmeester: Kredietbeheer) by 022 913 6072 verwys word.
Priscilla Afrika, Klerk: Waardasies by Bergrivier Munisipaliteit, hanteer tans alle kortings vir landbou van kliënte vir wie sy self skakel, sowel as alle vorms van belasting op kortings wat van buite dorpe afkom.
Hierdie proses het reeds begin met kennisgewings wat gestuur is aan die nodige aansoekers.
Alle kortings op eiendomsbelasting word vooraf nagegaan met akte-deursoekings en die verifiëring van alle inligting voordat dit op die stelsel verwerk word, wat teen middel Julie 2020 voltooi moet wees.
Uitgereik deur: Kommunikasie Eenheid
Bergrivier Munisipaliteit
Municipal Notice:
Bergrivier Municipality would like to invite all households who wish to be registered as indigent households and to be eligible for free basic services, to contact the below officials in the various towns from Mondays to Fridays:
•In Piketberg, Mabel Fortuin is available from 09:00 – 13:00.
•In Porterville, Estralita Schreuder is available from 09:00 – 13:00.
•In Velddrif, Alecia Carstens is available from 09:00 – 13:00.
The cashiers in the towns of Aurora, Eendekuil and Redelinghuys complete all applications themselves. Thereafter, they forward the applications to Head Office in Piketberg for further processing.
In a case where a person/s need assistance at their homes, it will be communicated and handled in that way.
Any complaints from customers who have not been helped, must be referred to Vincent Esau, Accountant: Credit Control, at 022 913 6072.
Priscilla Afrika, Clerk: Valuations at Bergrivier Municipality, currently handles all agricultural rebates in which she herself liaises with clients, as well as all forms of property tax rebates which come from outside towns. This process has already started with notifications being sent to all the appropriate applicants.
All property tax rebates goes through a verification process with deed searches and all relevant information is verified before being processed on the system, which should be completed by mid-July 2020.
Issued by: Communication Unit
Bergrivier Municipality
DESIGN, MANUFACTURE AND CONSTRUCT A COASTAL AWARENESS SIGNAGE DISPLAY AND SEATING AREA AT DWARSKERSBOS MAIN BEACH
Ref No | QUOTATION 8/2/25-2020 MN92-2020 |
---|---|
Closed | 14/07/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
Tenders May 2020
Ref No | |
---|---|
Closed | 30/06/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
R100 000 awards May 2020
Ref No | |
---|---|
Closed | 30/06/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
UPGRADE OF ST. CHRISTOPHER SEWER PUMP STATION AND RISING MAIN IN VELDDRIF
Ref No | TENDER 8/3/21-2020 / MN74/2020 |
---|---|
Closed | 17/07/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
SUPPLY AND DELIVERY OF THE FOLLOWING ANNUAL TENDERS
Ref No | TENDER 8/3/22-28 - 2020 MN84/2020 |
---|---|
Closed | 17/07/2020 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |