03 Januarie 2020
Munisipale Kennisgewing:
Neem asseblief kennis dat die Munisipale kantoor in Eendekuil sal môre (Maandag, 04 Januarie 2020) gesluit wees vir diep reinigingsdoeleindes weens COVID-19 gevalle.
Die Eendekuil munisipale gebou sal weer Dinsdag, 05 Januarie 2020 om 07:30 oopgemaak word soos normaalweg.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Uitgereik deur: Kommunikasie Eenheid
Bergrivier Munisipaliteit
/
03 January 2020
Please take note that the Municipal Offices in Eendekuil will be closed on Monday, 04 January 2020 for deep cleaning purposes due to COVID-19 cases.
The offices will re-open on Tuesday, 05 January 2020 at 07:30 as per normal.
We apologise for any inconvenience caused.
Issued by:
Communications Unit
Bergrivier Municipality